Sy het twaalf jaar gelede by die koshuis as matrone begin en is ook sedert 2015 in die koshuis woonagtig.
Die koshuiskinders en -personeel gaan baie na ‘Tannie Mella’ se vrolike persoonlikheid en natuurlik haar heerlike kos verlang.
Ons wens vir haar alles van die beste vir haar nuwe hoofstuk.